Customer testimonials

Maureen Besco Transport picture

Maureen Besco Transport

Besco Groep Jaar Eind Funksie 09 Desember 2022

Tania en George. Julle is die beste!! Ek kan nie genoeg dankie sê vir ongelooflikke lekker kos. Die sagste lamvleis. Smaaklikke slaaie. Lekkerste malvapoeding. Hoe hou jy 162 gaste gelukkig....kry vir Tania en George. Julle is professioneel. Luister na wat  jul kliënte wil hê en julle gaan uit jul pad om die beste te gee. BAIE dankie. Die Besgro groep sal julle defnitief weer gebruik en julle aanbeveel.

Reviews from Clients 2022 picture

Reviews from Clients 2022

Thank you for all loyal support and  believing in  Kalahari Spitbraai's  & Catering, our Business is growing because of your continued support and recommendation Thank you we appreciate all our clients.

Some Rewies from Clients 🤗

Ons wil net weereens vir julle dankie se.   Als was so perfek en lekker. Ons het baie Whatsapp's gekry van gaste wat komplimente gee en jul nommer vra.  🫶🙏God bless op wat julle doen 💕 (Dankie Johan en Ruth)

Baie baie dankie vir al ons kosse. Dit was heerlik (Dankie Sunette)

Baie dankie vir n heerlike ete. Ons gaste het hul lippe afgelek en net met lof gepraat.

Hi Tania. Ek wil net weereens dankie sê vir die fantasiese kos wat julle voorberei het. Die mense het julle baie gekomplimenteer. Well done!

Hi Tania...I would just like to thank you for your service and the food was really delicious!!

Thanks again!

Functions:

02/08/22 CV Africa - Bellville 
13/08/22 - Wine Route Express Stellenbosch
17/08/22 - NTK Rugby Year End Function  
03/09/22 - 30th Birthday Kuilsriver
10/09/22 - Johan 60 Birthday Party
10/09/22 - Pre Packed Order for Sunette
15/09/22 - Pre Packed Order for Sharon
17/09/22 - Anneri 30th Birthday Party

Mountsure Brokers picture

Mountsure Brokers

Thank you so much for the wonderful most delicious lunch yesterday. Every single person enjoyed their meal throughly. We received compliments from all who attended. The leftovers was finished before the sun set lol

Thank yoy so so much 🙏🏼🙏🏼❤️❤️

Have a lovely weekend 🙏🏼🌸😘

Blessings to you, your husband,  family and business 🙏🏼💞

 

Function 25th November 2022 

Dianne picture

Dianne

Hello Tania,
Dankie weereens vir nog n groot suksesvolle Spitbraai vandag. Wat n plesier met julle aan die helm. Absoluut professioneel!!!
Sterkte met jul baie besige seisoen.
God Bless
🌸🌸
(Dankie Dianne ons waardeer dit🤗)

(Funksie 30 November 2023)

Lizelle Nortje Team Dino-Mite picture

Lizelle Nortje Team Dino-Mite

Dankie Kalahari Spitbraai's & Catering vir die sponsor vir ons Cape town 10s rugsakke.      Team Dino-Mite only 3 weeks left. 💃🦕

Marietha Burger Sanlam Function picture

Marietha Burger Sanlam Function

Baie dankie Tania en George vir julle ongelooflike smaakvolle geregte. Die vleis was doeksag. Die groente was heerlik en die platters was vingerlek lekker. Natuurlik jou malva poeding en melktert is die perfekte afronding vir nagereg. Dankie vir julle flinke diens en dat julle altyd so vriendelik is. Mag julle harde werk ryklik geseënd en voorspoedig wees.

Anthony function Boat Angling Club Gordonsbay picture

Anthony function Boat Angling Club Gordonsbay

Nog n tevrede klient dankie Anthony

George, die mense kan nie uitgepraat raak oor julle heerlike kos nie. Dankie dat julle deel daarvan was om vir my/ons dit 'n perfekte aand te maak.

Ek sal julle orals HOOGS aanbeveel! As jy ooit 'n verwysing soek, gee ek dit met graagte.

Nicole Wedding Function Pringle Bay picture

Nicole Wedding Function Pringle Bay

Nog ñ tevrede klient - Spitbraai 08/08/2018 Pringle Bay. Dankie Nicole

 

Dit was so n voorreg om julle deel van ons dogter se troue te kon he en die Spitbraai met bykosse was absoluut 'mouthwatering delicious' en almal kommentaar oor hoe heerlik die kos was. Baie baie dankie George en Tania julle is SUPER STERRE en sal julle definitief ooral waar ek kan aanbeveel. #youhadmeatrossouw #spitbraai

Ansia van Wyk function Zevenwacht Kuilsrivier picture

Ansia van Wyk function Zevenwacht Kuilsrivier

Nog ñ tevrede klient😎

 

Liewe George en Tania,

 

Ek wil by wyse van die epos jul bedank vir jul heerlike kos en uitmuntende diens wat jul aan ons gelewer het DV 14 Januarie 2018 tydens my man se 40ste verjaarsdag vieringe.

 

Van die begin van ons reis saam tot en met ons geselligheid was die diens aan ons verskaf absoluut proffessioneel, as ook absolute merkwaardige waarde vir geld. Ons gaste kon nie genoeg van die heerlike spit kry nie, en sommige het selfs terug gegaan vir 'n derde happie. Die kwaliteit van die lam was ongelooflik, die bykosse was lip-lek-lekker.

 

'n Uitstaan vir ons was dat George en sy vrou Tania so gesellig en vriendelik was, dit het gevoel of hul deel van ons dag se geselligheid was.

 

George het elke keer die vordering gewys as ons 'n draaitjie gemaak het om aan die lekker geure te ruik, en so vriendelik 'n geselsie aangeknoop. Dit is nie aldag dat 'n diensverskaffer ook voel soos deel van die groep nie - en dit is vir ons 'n groot verkoop punt.

 

Ons beveel Kalahari Spitbraais hoog aan en sal vir seker weer van hul ongelooflike diens gebruik maak.

 

Vriendelike groete van baie tevrede kliente,

 

Steven en Ansia van Wyk

Natalie van Kerwel function Stellenbosch picture

Natalie van Kerwel function Stellenbosch

Happy client-

Thank you Tania & Geore for the great service and awesome food. You are a lifesaver of note who came to our rescue on the last minute. My grandma's 80th Birthday Occasion on the 20 August 2018. Tania & George your professionalism and communication response is Tops! The lamb was amazing and that curry noodle pasta & green salad OMW!! Everyone enjoyed your food so much. I would definitely recommend you to anyone looking for great food and excellent customer service combined. Fantastic customer service from beginning to end 2 thumbs up !!

Francois Chrismar Tennis Club picture

Francois Chrismar Tennis Club

Baie dankie Chrismar Tennis Klub

 

Mõre Julle

 

Die kos was vreeslik baie lekker gewees, baie dankie.

 

Sal weer van julle in die toekoms gebruik maak vir soortgelyke dinge.

 

Vriendelike groete

Francois

Software Solutions Century City picture

Software Solutions Century City

Spitbraai 23 November 2018 Riverside Software Solutions Century City / Year End Function

 

Baie dankie Alicia en al die personeel vir vriendlikheid en warm ontvangs.

 

Hi daar

 

Vreeslik dankie vir julle wonderlike diens en kos.

Dis defnitief die beste in die wereld.

Almal het dit baie geniet.

10/10 vir Kalahari Spitbraai en span.

 

Alicia

Showing items 1-12 of 22
Click here to contact us on WhatsApp